P.H. Vorster
List of John Benjamins publications in which P.H. Vorster is involved.
Article
2000 Die Politiek van Vergetelheid: Stand van die Minder-algemeen-onderrigte Tale Language Problems and Language Planning 24:1, pp. 55–76 | Article
Van die skoliere in die Verenigde State wat ’n vreemdetaal-opsie uitoefen, neem slegs ongeveer 3.5% een van die “minder-algemeen-onderrigte tale”. In hierdie artikel wil ons nagaan wat dit is wat verskillende subversamelings van die “minder-algemeen-onderrigte tale” van mekaar onderskei, en wat… read more
