Article published In: Language Problems and Language Planning
Vol. 24:1 (2000) ► pp.55–76
Die Politiek van Vergetelheid
Stand van die Minder-algemeen-onderrigte Tale
Published online: 6 December 2000
https://doi.org/10.1075/lplp.24.1.05rea
https://doi.org/10.1075/lplp.24.1.05rea
Van die skoliere in die Verenigde State wat ’n vreemdetaal-opsie uitoefen, neem slegs ongeveer 3.5% een van die “minder-algemeen-onderrigte tale”. In hierdie artikel wil ons nagaan wat dit is wat verskillende subversamelings van die “minder-algemeen-onderrigte tale” van mekaar onderskei, en wat sommige van die sosiale, politiese, ekonomiese, kulturele en ideologiese elemente is wat op hierdie tale inwerk, veral met betrekking tot hul aanwesigheid — of gebrek aan aanwesigheid — in die leergange van openbare skole. Ons doel is om die algemeen-aanvaarde, hoewel grootliks onverwoorde tale-hiërargie rondom die “minder-algemeen-onderrigte tale” te belig, en om oor die implikasies van hierdie hiërargie vir die taalonderrigpraktyk te besin. Om kort te gaan, hierdie artikel wil die saak uitmaak dat daar ’n behoefte bestaan aan ’n “sosiale grammatika” van die “minder-algemeen-onderrigte tale”. Alhoewel die argumente wat hiermee voorgelê word uit die konteks van die openbare onderwys in die Verenigde State voortspruit, het die hele aangeleentheid duidelike en belangrike implikasies ook vir ander samelewings.
Cited by (5)
Cited by five other publications
Reagan, Timothy & Terry A. Osborn
Reagan, Timothy & Terry A. Osborn
Reagan, Timothy & Terry A. Osborn
Reagan, Timothy
This list is based on CrossRef data as of 27 november 2025. Please note that it may not be complete. Sources presented here have been supplied by the respective publishers. Any errors therein should be reported to them.
